RSG Geldsake met Moneyweb
100 - 104fm: Weeksdae 17:00 to 18:00
|
| 25 August 2011 |
Andries van Zyl praat met doktor John Purchase, uitvoerende hoof van die Landboubesigheidskamer, oor sy vormingsjare, akademiese loopbaan, sy loopbaan in die landbou en sy siening van Suid-Afrika se grootste suksesse én uitdagings in hierdie lewensbelangrike sektor van ons ekonomie. Klik hier om die volledige onderhoud te lees en/of daarna te luister»
|
| 27 June 2011 |
SA het deelgeneem aan die IFAMA Internasionale beraad wat prominente kwessies in die voedselbedryf aangespreek het. RSG Geldsake het 'n onderhoud met Dr John Purchase, uitvoerende hoofbeampte van die Landboubesigheidskamer gevoer. Klik hier om na die onderhoud te luister |
|
|
Graanpryse: Watter impak het graanpryse op die landbousakevertroue-indeks
Lindie Stroebel – Bestuurder: Ekonomiese Intelligensie en Finansies, Landboubesigheidskamer
Download audio recording |
| 29 Julie 2010 |
Landbouinflasie van muishond tot held
John Purchace - Hoof Uitvoerende Beampte, Landboubesigheiskamer
Download audio recording |
| 3 Junie 2010 |
Landboubesigheidskamer se Kongres
John Purchase - Hoof Uitvoerende Beampte, Landboubesigheidskamer
Download audio recording
|
| 5 Mei 2010 |
Voedselsekuriteit in Suid-Afrika
John Purchase - Hoof Uitvoerende Beampte, Landboubesigheidskamer
Download audio recording |
| 20 April 2010 |
Landboufokus: Watter rol vertolk die lanbou-besigheidskamer in die landbousektor?
John Purchase – Hoof Uitvoerende Beampte, Lanboubesigheidskamer
Download audio recording
|